Ons is 'n plattelandse gemeente met twee bedieningspunte; een op Matatiele en een op Cedarville, waarby Suid Natal gemeente (op Cedarville), ingelyf is.  Ons is geleë in Oos Griekwaland; suidelike KwaZulu Natal, naasliggend tot Kokstad.
Matatiele
Cedarville