Die eerste kerk 1923 tot 1925 (Ds WC Malan)

Die Matatiele NG Kerk gemeente is op 12 Desember 1945 gestig.

Huidige kerkgebou se hoeksteen is gelê op 16 April 1967 deur Ds NH Stark.  Die inwyding was van 3 tot 4 Februarie 1968.
Die Argitek : Mnr Ockie van Schalkwyk, Bloemfontein
Die boukontrakteur : Unie Voorafvervaardigde Staalgeboue Bpk, Bloemfontein
Kerkorrel : SA Orrelbouers Edms Bpk, Silverton

Die gemeentes Cedarville en Matatiele het in Oktober 1979 een gemeente geword.  Die eenwordingsfees was 8 tot 9 Desember 1979.

Predikante wat die gemeente bedien het:
Dr LP Snyman : (1949-1956)
Ds W du T Nepgen : (1956-1961)
Ds CP van der Merwe : (1962-1965)
Ds NH Stark : (1965- )
Ds BJ Smit : (1971 - 1974)
Ds WE Visser : (1976 - 1979)
Ds TG Mahne : (1979 - 1984)
Ds JG Coertze : (1985 - 1990)
Dr C Mitchell : (1990 - 2000)
Ds DJT van Wyk : (2000 - 2006)
Aflosleraars : (2006 - 2007) - Prop PE Kotze, Ds CP van der Merwe, Ds H Raubenheimer
Ds PJ Kruger : 2007 - 2009
Tuisblad