Ons is 'n plattelandse gemeente met twee bedieningspunte; een op Matatiele en een op Cedarville, waarby Suid Natal gemeente (Cedarville), ingelyf is. Ons is gelee in Oos Griekwaland; suidelike KwaZulu Natal, naasliggend tot Kokstad.
Matatiele